1-5 Junie 2020

  • by

Gr 11 Besigheidstudies 1 Jun-5 Jun

More more almal ek hoop dit gaan nog goed en dat almal gesond is. Pas julleself asb mooi op!

Ek het julle al verlede week die opsomming van hierdie week se werk gestuur sodat julle al kom voorberei.

Die week se werk gaan soos volg werk:
Maandag -online toets -Ondernemingsvorme
Dinsdag -teorie (Berei voor vir die Woensdag se toets) -Bemarkingsfunksie
Woensdag-online toets
Donderdag-teorie (Berei voor vir Vrydag se toets)
Vrydag- online toets -Produksiefunksie

1.  Ek gaan elke oggend wat julle die online toets moet doen die link op die groep sit. Dan gaan ek die toets 16:00 vanmiddag sluit.
Die toets gaan weer later oopgemaak word as jy hom moet oordoen. Ek wil nie die toets te lank oophou nie, want ons moet kyk hoe goed julle dit kan beantwoord sodat ons weet waaraan ons moet werk. 

Hierdie 3 onderwerpe is baie belangrik vir gr 12 daaroom gaan ek baie aandag daaraan gee.

Moet asb nie te veel stress nie.
Maandag se toets is Ondernemingsvorme en daar is multikeuse en een woord vir…die toets tel 30 punte! Jy gaan dadelik jou punt ontvang as jy toets submit

Sterkte en geniet dit…die vrae word die heletyd rond geskuif.

Die link vir vandag se toets
https://forms.gle/CEPmmnSzCLGHqZke9