1-5 Junie Program

  • by

Volg asseblief die bogenoemde program.
Elke oggend sal die betrokke dag se werk (memo van die vorige dag se werk en video-les van die nuwe dag se werk) op Google Classroom verskyn en dit sal dan ook op die whatsapp groepe versprei word, asook die Valia Kurrikulum webblad. Die werk word in jou Wiskunde-skrif gedoen. Werkkaarte word in die pdf-dokument aangeheg.