1 Augustus 2020

  • by

Werk gedoen vir 24 – 28 Augustus 2020.
Ons het hierdie week
1. Faktorisering  voltooiHuiswerk was Oefening 16.15 Bl 202Vraag 1: AllesVraag 2: Alle onewe getalle
2. Oplos van vergelykings met faktoriseringHuiswerk was Oefening 17.4 Bl 212 Nr 1 – 3
Baie dankie
Groete

Hier is ‘n goeie Hersieningstoets en Memo vir julle ter voorbereiding van julle toets op die 2de September 2020