1 Junie 2020

  • by

Kyk na die video oor les 1: Pythagoras Inleiding en doen dan Werkkaart 16A (1-4, 8 en 9) vir huiswerk. Die Werkkaarte vir hierdie module is ook aangeheg.

Onthou datum en opskrif in jou boek:
1 Junie 2020
Module 16: Stelling van Pythagoras
Werkkaart 16A