10 Junie 2020

  • by

Hallo Graad 11’s

Vandag behandel ons die metodes van herverdeling. Kyk asb na die les in die verband. Daarna moet julle asb die volgende langvraag vir my in julle boeke uitwerk:

Bespreek in detail die metodes van herverdeling (26 punte)
Omskryf moontlike oorsake van die oneweredige besit van inkomste en rykdom (10 punte)

Lekker week verder

Groete
Juf Botes