10 Junie 2020

  • by

Goeie more julle, Aangeheg is die Memo vir Oefening 10 se Algemene Grootboek wat julle moes voltooi vir huiswerk saam die memo vir oefening 2 se EBL. Ons begin ook met hersiening.HUISWERK:Hersiening – Vir volgende week Maandag moet julle asseblief oefening 8 en 9 se EBL voltooi.
Sterkte en dankie vir die harde werk…