Geagte graad 8,
Vind asseblief hierby aangeheg die memorandums vir oefening 10 en 13. Onthou dat die debiet en krediet ten alle tye moet balanseer.HUISWERK:Oefening 14 en 15 se proefbalans. Die algemene grootboeke is ook aangeheg.