16 Julie 2020

  • by

Geagte graad 8,
Hierby aangeheg is die memorandums van oefening 14 en 15. Indien daar enige onsekerhede bestaan is julle enige tyd welkom om my te vra.HUISWERK:Oefening 19 (NB) Onthou dat die balansstaat afdeling altyd begin met kapitaal en onttrekkings terwyl jou nominale afdeling slegs uit inkomstes en uitgawes bestaan. KYK MOOI!! Hierdie oefening is klein bietjie anders so dink mooi.