2 Junie 2020

  • by

Ons doen steeds die Stelling van Pythagoras!

Aangeheg is die memorandum van Les 1 se huiswerk.Kyk na die video oor Les 2: Nog Pythagoras en doen dan Werkkaart 16A (5-7 en 10) vir huiswerk.

Onthou datum en opskrif in jou boek:
2 Junie 2020
Module 16: Stelling van Pythagoras
Werkkaart 16A