2 Junie 2020

  • by

More julle
Hier is oefening 8 se Algemene Grootboek video asook video wat Saldering verduidelik. Doen nou die volgende
vier T – Rekeninge vir huiswerk vir Donderdag, jy sal sien die eerste
T- Rekening is reeds vir jou gedoen. Ons wil seker maak jy verstaan saldering voor ons die res van die oefeninge gaan oorboek.
Sterkte.