20 Julie 2020

  • by

Week 20 – 24 JulieModule 5.3 (MS Access)Bl 243 (nuwe/groot handboek)Bl 297 (ou/klein handboek)

Graad 11’s
Ek het video’s rakende ons praktiese werk op Google Classroom gelaai, hier is die kode tot die video’s: el2imgc
Die prakties handel wat ons kwartaal 1 gedoen het:Module 3.1 – 4.2
Kwartaal 2, wat ons huidiglik mee besig is:Module 5.1 – 5.3