20 Julie 2020

  • by

Geagte graad 8,
Hierby aangeheg is die werk van hierdie week.  Ons doen Entrepreneurskap, KMMO’s en die vlakke en funksies van bestuur.  Julle moet asseblief die betrokke werkkaarte volledig voltooi. Julle kan dit of in die boek plak en voltooi of die hele werkkaart direk in julle boeke skryf.  Maak asseblief seker julle voltooi dit voor Vrydag. Vrydag word die memos opgelaai van die betrokke werkkaarte. Geniet julle week verder.
NB!! Eienaarskap se tabel moet julle ook asseblief in julle boeke oorskryf of inplak.