28 Augustus

  • by

Hi graad 9’s,
Ons het hierdie week aandag gegee aan die volgende in EBW:
– Nasionale Kredietwet (afskryf in jou werkboek en Akt. 7.7 gedoen in werkboek)- Debiteurejoernaal (DJ) Powerpoint deurgegaan en vir huiswerk gedoen: Oef. 2A, 2B, 2D en 2I in die 8-kolom (Oefeninge en Memo’s is aangeheg)- Optekening van ontvangste van debiteure in die KOJ (Powerpoint deurgegaan en die volgende gekry vir huiswerk: 2P en 2R  in die 8-kolom – oefeninge en formate is aangeheg – ons merk volgende week)
Lekker naweek,Juf. L. Janse van Rensburg