3 Februarie 2021

  • by

Vir Maandag: Werk deur Graad 11 Chemie Intermolekulêre Kragte Eenheid 2 bladsy 59-68. Asook Graad 12 Chemie boek 1 Organiese Molekules Eenheid 1 bladsy 9-15. Leer die gedeelte bo aan bladsy 29 (soos op foto wat volg).