3 Februarie 2021

  • by

Goeie more graad 9’s,
Werk asseblief deur die onderstaande pdf-dokument hierdie week en maak seker dat jy vertroud is met wat in die dokument staan. Dit hersien wat jul verlede jaar in graad 8 gedoen het met betrekking tot rekeningkunde en gee ook vir jul ‘n oorsig van wat vir jou voorlê in EBW in die komende jaar.

Dit is nie nodig om die dokument te druk nie.
Vriendelike groete,Juf. L. Janse van Rensburg