3 Februarie 2021

  • by

Goeie môre julle. Werk deur die volgende afdeling in jul graad 10 Fisika boek: Eenheid 1 Vektore en Skalare bl 191-206. Gaan deeglik deur oefening 14 en die eksamenvrae. Ons sal Maandag met die graad 11 werk begin.