Ons doen steeds die Stelling van Pythagoras!
Kyk na die video oor les 3: Bereken reghoeksye en doen dan die volgende vir huiswerk:Werkkaart 16B (nr 1-4)Werkkaart 16D (nr 1.2, 1.4, 2.3, 2.4)
Onthou datum en opskrif in jou boek:
3 Junie 2020
Module 16: Stelling van Pythagoras
Werkkaarte 16B en 16D