3 Oktober 2020

  • by

Aangeheg is Oef 2.1 (Gevorderde Rekeningkunde) se Joernale en DG MEMO om jou te help voorberei vir die toets van 5 Oktober.

Onthou om steeds ander KOJ-oefeninge te doen waarin kontantverkope ens voorkom om jou te help om goed voor te berei.