31 Augustus 2020

  • by

Hi julle,

Aangeheg is die volgende wat in die klas behandel is:
– Kwartaal 2 Hersieningsoefening se memo- Kwartaal 3 se Onderwerp 1 (Kreatiewe denke en Probleemoplossing)
Maak asb seker dat alles afgeskryf is in jou werkboek/skrif in die bogenoemde volgorde. Die powerpoint van Kreatiewe denke en probleemoplossing het ook die memo’s van die hersieningstoets en aktiwiteit in wat ook gedoen moet wees asseblief.

Ek sal dan voortaan die onderwerpe hierop plaas soos wat ons in die klas vorder. Lekker dag verder.

Juf. L. Janse van Rensburg