4 Junie 2020

  • by

More julle. Hier volg die memo van die Saldering huiswerk wat julle moes gedoen het. Julle huiswerk vir Maandag is Oef 9 se Algemene Grootboek. Dit is ñ KOJ en KBJ wat julle moet gaan oorboek. Ons heg ook vir julle die formaat aan van watterT Rekeninge julle moet gebruik.