Hi julle, Hier is die memorandum van Les 3 se werk [16B (1-4) en 16D(1.2, 1.4, 2.3 en 2.4]
Doen dan vir huiswerk vir more die volgende in jou skrif:
Werkkaart 16D nr 3.1 – 3.4
Werkkaart 16E nr 1.1 – 1.4
Onthou datum en opskrif:
4 Junie 2020
Module 16: Stelling van Pythagoras
Werkkaarte 16D en 16E