4 September 2020

  • by

Hi Graad 9’s,
Ons het hierdie week in EBW die volgende gedoen:
– Oef 2P en 2R DJ en KOJ gemerk- Rekeningkundige vergelyking (EBL) hersiening gedoen (powerpoint aangeheg, asook in PDF-formaat)- EBL voltooi van oef 1C, 1D en 1R in jou skrif/werkboek (Trek die kolomme self soos wat die formaat in die powerpoint lyk)- EBL van Oef 2D en 2R in jou skrif/werkboek  (Trek die kolomme self soos wat die formaat in die powerpoint lyk)- Debiteure grootboek (DG) powerpoint gedoen (aangeheg in PDF-formaat ook)- Huiswerk is Oef 2U en 2W se DG (formate aangeheg)
Onthou dat jou TAAK 10 September ingehandig moet word.