5 Augustus 2020

  • by

Graad 9 EBW
Om die geheue bietjie te verfris, gaan ons ‘n KOJ en KBJ hersieningsoefening doen (maar dit is ‘n uitdagende een?)

Ons gaan Aktiwiteit 1 van Kwartaal 1 hersiening op bl. 57-58 in die handboek doen en ons sal die oefening Vrydag merk.

Aangeheg is die volgende:

  • Video ter verduideliking van die oefeninge
  • Die Oefening uit die handboek
  • Formaat van die KOJ en KBJ met notas

Voltooi asb die KOJ en KBJ van Check-my-Figure vir Donderdag in die 8-kolom. Jy mag hierdie formate print en daarop die aktiwiteit voltooi – plak dit dan net asb in jou 8-kolom boek.

Lekker dag verder en sterkte?