Stelling van Pythagoras!
Kyk na die video oor les 4: Pythagoras by saamgestelde figure en doen dan die volgende vir huiswerk:Werkkaart 16E (nr 2-4)
Onthou datum en opskrif in jou boek:
5 Junie 2020
Module 16: Stelling van Pythagoras
Werkkaarte 16E
Hier is Werkkaart 16D (3.1-3.4) en 16E (1.1-1.4) se memorandum