8 Junie 2020

  • by

Liewe graad 8,
Hierby aangeheg is die memo van Oefening 9 se Algemene Grootboek wat julle moes voltooi vir huiswerk. Maak seker julle verstaan die werk en dat julle die nodige regstellings maak. HUISWERK:Julle huiswerk vir woensdag is asseblief Oefening 10 se Algemene Grootboek. Ons begin ook met hersiening van die EBL (rekeningkundige vergelyking). Julle moet dus asseblief oefening 2 se EBL ook voltooi vir huiswerk. Die formaat is aangeheg.