Hallo Graad 10’s
Kyk asb na die video waar ek die hersienings aktiwiteit van module 2 met jou deurgaan.
Doen ook die volgende langvraag in jou boek.( Ek wil graag hê jy moet oefen om dit self te doen)
• Bespreek in detail die metodes wat die regering gebruik om in markte in te meng. (26 punte)
• Brei uit oor die voor en nadele van minimum lone. (10 punte)
Sterkte vir jou week!
Groete
Juf Botes