8 Junie 2020

  • by

Werkkaart 16E (2-4) MEMORANDUM

Ons doen hierdie week hersiening van Stelling van Pyhagoras om dit vas te lê.
Voltooi asb werkkaart 1 (aangeheg) in jou skrif.

Onthou datum en opskrif:
8 Junie 2020
Stelling van Pythagoras Hersiening
Werkkaart 1