8 September 2020

  • by

Hier is 8 September 2020 se werkOefening 19 en Oefening 20


Julle skryf die 14de September 2020 Siklustoets,wat handel oor dieselfde werk as 2 September 2020 se toets.Hier is 2 September se Hersieningstoets en memo, sowel as die Toets van 2 September en sy memo en dan ‘n nuwe Hersieningstoets ter voorbereiding vir 14de September 2020