9 Julie 2020

  • by

Liewe Graad 8,
Vind asseblief oefening 18 se Memo hierby aangeheg. Baie dankie vir elkeen van julle se harde werk. Indien daar steeds enige onsekerhede bestaan is julle enige tyd welkom om te vra ek help graag. Julle het geen huiswerk tot Maandag toe nie.
Vriendelike groete en geniet die naweek.