valia
16 Februarie 2021
Gr 9Voltooi asb vir wanneer julle Woensdag en Donderdag skooltoe kom, dit is deel van GR 8 werk. GroeteJuf Janse van RensburgAttachments area
3 Februarie 2021
Vir Maandag: Werk deur Graad 11 Chemie Intermolekulêre Kragte Eenheid 2 bladsy 59-68. Asook Graad 12 Chemie boek 1 Organiese Molekules Eenheid 1 bladsy 9-15.… Read More »3 Februarie 2021
3 Februarie 2021
Goeie môre julle. Werk deur die volgende afdeling in jul graad 10 Fisika boek: Eenheid 1 Vektore en Skalare bl 191-206. Gaan deeglik deur oefening… Read More »3 Februarie 2021
3 Februarie 2021
Goeie more graad 9’s,Werk asseblief deur die onderstaande pdf-dokument hierdie week en maak seker dat jy vertroud is met wat in die dokument staan. Dit hersien… Read More »3 Februarie 2021