Graad 8 EBW

20 Julie 2020

  • by

Geagte graad 8,Hierby aangeheg is die werk van hierdie week.  Ons doen Entrepreneurskap, KMMO’s en die vlakke en funksies van bestuur.  Julle moet asseblief die betrokke… Read More »20 Julie 2020

16 Julie 2020

  • by

Geagte graad 8,Hierby aangeheg is die memorandums van oefening 14 en 15. Indien daar enige onsekerhede bestaan is julle enige tyd welkom om my te… Read More »16 Julie 2020

15 Julie 2020

  • by

Geagte graad 8,Vind asseblief hierby aangeheg die memorandums vir oefening 10 en 13. Onthou dat die debiet en krediet ten alle tye moet balanseer.HUISWERK:Oefening 14… Read More »15 Julie 2020

9 Julie 2020

  • by

Liewe Graad 8,Vind asseblief oefening 18 se Memo hierby aangeheg. Baie dankie vir elkeen van julle se harde werk. Indien daar steeds enige onsekerhede bestaan… Read More »9 Julie 2020

8 Julie 2020

  • by

Goeie more,Aangeheg is oefening 17 se Memo. Julle huiswerk is oefening 18 vir more (Donderdag).Baie dankie vir elkeen van julle wat so hard gewerk het. Vriendelike groete.

7 Julie 2020

  • by

Liewe graad 8,Vind asseblief oefening 16 se Algemene Grootboek hierby aangeheg.HUISWERK:Vir more (Woensdag) moet julle asseblief oefening 17 se algemene grootboek voltooi.Vriendelike groete