Graad 10 Besigheidstudies

21 September 2020

  • by

Onderwerp 5: Voorlegging van sake-inlgting is afgehandel en beide die hersieningsaktiwiteit en aktiwiteit moet in jou boek geoden word.

11 September 2020

  • by

Skryf asb Onderwerp 4: Kontrakte se slides in jou boek af. Huiswerk vir Maandag: Aktiwiteit van onderwerp 4.

9 September 2020

  • by

Aangeheg is “Onderwerp 3: Besluite oor ‘n besigheid se ligging” se notas wat asb in jou werkboek afgeskryf moet word. Huiswerk: Voltooi Onderwerp 3 se aktiwitieit op bl.… Read More »9 September 2020

4 September 2020

  • by

Aangeheg is Onderwerp 2: Sake-geleenthede en verwante faktore Maak asb seker dat die onderwerp, met beide die hersieningstoets en aktiwiteit se antwoorde, is in jou… Read More »4 September 2020

31 Augustus 2020

  • by

Hi julle, Aangeheg is die volgende wat in die klas behandel is:– Kwartaal 2 Hersieningsoefening se memo- Kwartaal 3 se Onderwerp 1 (Kreatiewe denke en Probleemoplossing)Maak… Read More »31 Augustus 2020