Graad 11 RTT

4 Augustus 2020

  • by

Merkwerk soos bespreek in klas.  Reeds afgehandel in kwartaal 1, merk jou antwoorde.Module 1.1 – 1.6

20 Julie 2020

  • by

Week 20 – 24 JulieModule 5.3 (MS Access)Bl 243 (nuwe/groot handboek)Bl 297 (ou/klein handboek) Graad 11’sEk het video’s rakende ons praktiese werk op Google Classroom… Read More »20 Julie 2020

13 Julie 2020

  • by

Week 13-17 Julie Module 5.2, vorms in Access (Bl 234) Module 5.3, navrae in Access (Bl243)

6 Julie 2020

  • by

Week van 6 – 10 JulieBegin met Microsoft Access (databasis), Module 5.1 bl218 (nuwe handboek)Module 5.4 bl253 (nuwe handboek)Dankie

1 Junie 2020

  • by

Instruksie aan leerders:Die aktiwiteite word voor in jou skrif voltooi, dit is in die nuwe handboek vir as jy dit daar wil volg, anders is… Read More »1 Junie 2020