Graad 9 EBW

3 Oktober 2020

  • by

Aangeheg is Oef 2.1 (Gevorderde Rekeningkunde) se Joernale en DG MEMO om jou te help voorberei vir die toets van 5 Oktober. Onthou om steeds ander KOJ-oefeninge… Read More »3 Oktober 2020

30 September 2020

  • by

Aangeheg is die volgende: – Voorbeeld 1 Joernale formaat met paar rekeninge gedoen– Vorbeeld 1 DG formaat met paar rekeninge gedoen Huiswerk:Voltooi Voorbeeld 1 se… Read More »30 September 2020

29 September 2020

  • by

Aangeheg is die volgende: – Akt. 12.1 en 12.2 se AG Memorandums- Debiteure-afslag powerpoint (in ppt en PDF formaat)

4 September 2020

  • by

Hi Graad 9’s,Ons het hierdie week in EBW die volgende gedoen:– Oef 2P en 2R DJ en KOJ gemerk- Rekeningkundige vergelyking (EBL) hersiening gedoen (powerpoint aangeheg, asook in… Read More »4 September 2020

28 Augustus

  • by

Hi graad 9’s,Ons het hierdie week aandag gegee aan die volgende in EBW:– Nasionale Kredietwet (afskryf in jou werkboek en Akt. 7.7 gedoen in werkboek)- Debiteurejoernaal (DJ)… Read More »28 Augustus

25 Augustus 2020

  • by

Aangeheg is die taak wat vir kwartaal 3 vir EBW voltooi moet word. Die taak kan getik of geskryf word. INHANDIGINGSDATUM: 10 September 2020

24 Augustus

  • by

Hi Graad 9’s Hier is die werk wat gedoen is in die klas vanaf 13 Augustus tot 21 Augustus. Maak asseblief seker dat dit in… Read More »24 Augustus